top of page

السبت، 18 فبراير

|

Darch

Afrikaanse Somer Toer Down Under 2023 - Perth

Registration is closed
See other events
Afrikaanse Somer Toer Down Under 2023 - Perth
Afrikaanse Somer Toer Down Under 2023 - Perth

Time & Location

18 فبراير، 6:00 م غرينتش+8

Darch, Kingsway Christian College, 157 Kingsway, Darch WA 6065, Australia

About the event

M&CO EVENTS bied aan die Afrikaanse Somer Toer Down Under met Afrikaanse gunstelinge, Jay, Lianie May, Irene-Louise Van Wyk en Ivan Roux. Dit is n eerste keer vir die 4 kunstenaars om in Australia kom toer en ons is opgewonde saam met julle vir hierdie voorreg om in Perth te kom kuier. Verversings en drink goed sal te koop aangebied word met al jul Suid Afrikaanse gunstelinge Let wel dat geen Alkoholiese drank of kos van buite af ingebring kan word of in die Auditorium kan ingeneem word nie. Water is toelaatbaar in die Auditorium. Deure maak om 5pm oop en konsert skop om 6pm af.

Saturday 18 February 2023 6:00 PM - 9:00 PM (UTC+08)DATE

Share this event

bottom of page