Rowwe Bliksem Toer is op pad na UAE in 2023

The SAFFA Network LTD en LAE Events bring in 2023 die Rowwe Bliksem Toer na Abu Dhabi & Dubai. Terwyl die fyner detail nog uitgestryk word kan SAFFAs so lank hulle kaartjies binnekort bestel.
Hou die platform dop vir verdere verwikkeling.